Allegretto op KykNET Uitblinkers

22 Januarie 2017
Hierdie week op Uitblinkers is dit die Allegretto Eisteddfod van die Oosrand se beurt om jou te betower met hulle talente. Leerders uit verskillende skole kom op een verhoog bymekaar om uit te blink en Rudolf Goosen gee weer ’n insiggewende boodskap aan ons jeug.